[Beleidsradar op Pretoria FM] Kan die Mededingingskommissie armoede oplos?
Sep 7, 2022 ·
11m 13s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
[Scroll down for English] In hierdie episode van Beleidsradar (op Pretoria FM, Sakekern) gesels Gerhard van Onselen (Strateeg by Sakeliga) met omroeper James Kemp oor die Mededingingskommissie, monopolieë en ongelykheid....
show more
[Scroll down for English]
In hierdie episode van Beleidsradar (op Pretoria FM, Sakekern) gesels Gerhard van Onselen (Strateeg by Sakeliga) met omroeper James Kemp oor die Mededingingskommissie, monopolieë en ongelykheid.
Dit volg op die standpunte van minister Ebrahim Patel in September 2022 oor monopolieë in Suid-Afrika. Die Mededingingskommissie beoog om al hoe meer ingrypend op tree, maar is hierdie optrede die manier om probleme soos armoede en ongesonde ongelykheid op te los?
Van Onselen bespreek Sakeliga se benadering tot vrae oor monopolieë en ongelykheid. Sakeliga glo op die ou einde is sterk en florerende sakegemeenskappe die beste manier om armoede en soortgelyke probleme op te los.
Can the Competition Commission solve poverty?
In this episode of Beleidsradar (on Pretoria FM), Gerhard van Onselen (strategist at Sakeliga) talks to announcer James Kemp about the Competition Commission, monopolies and inequality.
This follows the points of view expressed by Minister Ebrahim Patel in September 2022 regarding monopolies in South Africa. The Competition Commission intends acting ever more drastically, but is this the way to solve problems such as poverty and harmful inequality?
Van Onselen discusses Sakeliga’s approach to issues regarding monopolies and inequality. Ultimately, Sakeliga believes strong and thriving business communities are the best way to solve poverty and similar problems.
show less

Information
Author | Sakeliga |
Organization | Sakeliga |
Website | - |
Tags |
-
|
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company