[Beleidsradar op Pretoria FM] Martin van Staden bekyk die wetsontwerp op onteiening – wat volg volgende?
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
[Scroll down for English] Martin van Staden (regsgenoot by Sakeliga) gesels op die Beleidsradar-insetsel (Pretoria FM) oor die wetsontwerp op onteiening. Hy gee sy mening oor die wetsontwerp in die...
show moreMartin van Staden (regsgenoot by Sakeliga) gesels op die Beleidsradar-insetsel (Pretoria FM) oor die wetsontwerp op onteiening. Hy gee sy mening oor die wetsontwerp in die lig van die voorgestelde grondwetwysiging wat nie geslaag het nie.
Van Staden benadruk die belang van sterk eiendomsreg en wys op die kortsigtigheid van ’n aanslag op eiendomsreg. Daar is verskeie maniere hoe swak eiendomsreg skade vir belegging en sake veroorsaak. Die wetsontwerp, meen Van Staden, skep sekerheid oor swak beleid wat die ekonomie sal belemmer.
Die wetsontwerp bied ’n wesenlike gevaar vir privaatbesit en Van Staden verduidelik die proses wat volg.
Sakeliga hou die saak dop en sal op verskillende vlakke toetree om sekerheid oor eiendomsreg te verseker.
Martin van Staden takes a look at the Expropriation Bill – what next?
Martin van Staden (Legal Fellow at Sakeliga) discusses the Expropriation Bill on the Beleidsradar insert (Pretoria FM). He provides his views on the Bill in light of the proposed constitutional amendment that did not succeed.
Van Staden emphasises the importance of strong private property rights and highlights the short-sightedness of undermining ownership. There are several ways in which weak property rights result in harm to investment and business. According to Van Staden, the Bill creates certainty for poor policy that will harm the economy.
The Bill embodies a substantial threat to private ownership, and Van Staden explains the legislative process currently underway.
Sakeliga is monitoring the situation and will intervene at several levels to ensure certainty about private property rights.
Information
Author | Sakeliga |
Organization | Sakeliga |
Website | - |
Tags |
-
|
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company
Comments