Carien & Elaine – Maart 2020

Apr 2, 2020 · 14m 57s
Carien & Elaine – Maart 2020
Description

In hierdie episode gesels ek en Elaine elkeen afsonderlik. Elaine gesels spesifiek oor die nuusgebeure in Maart wat oorheers word deur die Korona of Kovid-19 virus en hoe dit skole,...

show more
In hierdie episode gesels ek en Elaine elkeen afsonderlik. Elaine gesels spesifiek oor die nuusgebeure in Maart wat oorheers word deur die Korona of Kovid-19 virus en hoe dit skole, onderwysers, ouers en leerders raak.
Ek gesels bietjie oor die hantering van ons tyd by die huis. Baie ouers moet nog steeds in hierdie 21 dae van staatsinperking werk van hul huis af maar die kinders het ook ‘n behoefte aan aandag en stimulasie en hoe nou gemaak?
show less
Information
Author AfriForum
Organization AfriForum
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search