Jong Afrikaner: Inleiding | Goosenomics Ep.10
Feb 18, 2020 ·
6m 5s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
In die 10de episode van Goosenomics stel Ruan ʼn nuwe reeks bekend met die naam “Jong Afrikaner nou wat nou”. Die reeks handel oor die probleme wat jong Afrikaners in...
show more
In die 10de episode van Goosenomics stel Ruan ʼn nuwe reeks bekend met die naam “Jong Afrikaner nou wat nou”. Die reeks handel oor die probleme wat jong Afrikaners in die gesig staar in die nuwe Suid-Afrika en probeer om met volhoubare oplossings vorendag te kom. Die reeks fokus spesifiek op die identiteit krisis wat die Afrikaner-kultuur huidiglik ervaar, deur om dieper te delf in die eksterne en interne faktore wat daarnatoe gelei het.
show less
Information
Author | Podmedia |
Organization | Podmedia |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company