Kontant (en dissipline) is koning
Sign up for free
Listen to this episode and many more. Enjoy the best podcasts on Spreaker!
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Tom van Rooyen is die vierde geslag op die plaas Rietkuil buite Potchefstroom in Noordwes. Hy boer met mielies, sonneblom en droëbone in ’n wisselboustelsel, alles op droëland. Hy het...
show moreHy boer met mielies, sonneblom en droëbone in ’n wisselboustelsel, alles op droëland. Hy het ook ’n vee-afdeling, eiendomsportefeulje en aandele in landboumaatskappye. Tom slaan munt uit droëbone, ’n ongewone gewas in dié geweste. Hy beskou sy sakebeginsels as konserwatief en hy doen eers deeglik navorsing voor hy nuwe projekte aanpak. Tom is ’n voormalige Graanprodusent van die Jaar-finalis.
Information
Author | Media24 Leefstyl |
Organization | Media24 Leefstyl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company