Peter Klein onderhoud (Engels)
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Sakeliga se hoof van finansies en bedryf, Dirk Scheepers, het onlangs met professor Peter Klein oor die Covid-19-krisis gesels. Prof Klein is ‘n professor van ekonomie en entrepreneurskap by Baylor...
show moreDie gesprek fokus op die Covid-19-krisis, grendelmaatreëls en beskou die krisis vanuit verskillende hoeke. Prof Klein verhelder die ekonomie van krisisse en beklemtoon die relevansie van prysvorming en vraag en aanbod, selfs ten tye van die Covid-19-krisis.
Daar word ook gekyk na verbruikersgedrag, soos wat gesien is met die stormloop op toiletpapier en die noodaankope van kruideniersware wat by baie plekke in die wêreld plaasgevind het. Prof Klein noem ook wat nodig om die produksie van noodsaaklikhede vlot te laat verloop en hy bevraagteken die onderskeid tussen sogenaamde noodsaaklike en nie-noodsaaklike ekonomiese bedrywighede.
Information
Author | Sakeliga |
Organization | Sakeliga |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company
Comments