Planne vir boerdery én werkers
Aug 5, 2020 ·
18m 14s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Ons kuier by Rustin Shawe, wat verlede jaar aangewys is as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar. Hy boer in die bergagtige Groenvlei-omgewing van KwaZulu-Natal, tussen Wakkerstroom en Utrecht. Rustin...
show more
Ons kuier by Rustin Shawe, wat verlede jaar aangewys is as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar. Hy boer in die bergagtige Groenvlei-omgewing van KwaZulu-Natal, tussen Wakkerstroom en Utrecht. Rustin se plaas, Grassfields, is 1 850 m bo seespieël. Die hoogste plek waar beeste kan wei, is 2 200 m bo seespieël. Rustin, ’n Droughtmaster-stoetteler, benut onder meer DNS-tegnologie om sy kudde optimaal te verbeter. Hy is ook besig om sowat 600 ha, met titelaktes en al, aan sy werkers te oorhandig.
show less
Information
Author | Media24 Leefstyl |
Organization | Media24 Leefstyl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company