Sosialisme vs Kapitalisme (deel 2) | Goosenomics Ep. 8
Dec 14, 2019 ·
19m 47s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
In die derde episode van die Goosenomics ekonomie reeks bespreek Ruan verder die verskille tussen Sosialisme en Kapitalisme. Die voorbeeld van die potlood word gebruik om om die ekonomiese verskil...
show more
In die derde episode van die Goosenomics ekonomie reeks bespreek Ruan verder die verskille tussen Sosialisme en Kapitalisme. Die voorbeeld van die potlood word gebruik om om die ekonomiese verskil tussen die twee sisteme te beklemtoon. Mark seine is die hoeksteen van die vrye mark, in Kapitalisme bepaal vraag en aanbod die mark seine. In ʼn sosialistiese sisteem word hierdie mark seine onderbreek, dit beteken die sentrale sosialistiese regering moet bereken wat die vraag en aanbod van die gemeenskap is.
Volg my op twitter: https://twitter.com/RuanGoosen4 of https://twitter.com/goosenomics
show less
Volg my op twitter: https://twitter.com/RuanGoosen4 of https://twitter.com/goosenomics
Information
Author | Podmedia |
Organization | Podmedia |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company