Werkers vorm ons hoeksteen
Mar 2, 2020 ·
21m 49s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Werkers vorm ons hoeksteen - Johan Reyneke van Reyneke-wyne buite Stellenbosch is ’n filosoof, branderplankryer en bekroonde biodinamiese wynboer. Hy het regte gestudeer, maar mettertyd begin boer en in 2000...
show more
Werkers vorm ons hoeksteen - Johan Reyneke van Reyneke-wyne buite Stellenbosch is ’n filosoof, branderplankryer en bekroonde biodinamiese wynboer. Hy het regte gestudeer, maar mettertyd begin boer en in 2000 oorgeslaan na organiese en biodinamiese wingerdpraktyke. Johan glo in ’n stelsel met verskeie plante en diere, al bly wingerd en wyn sy kernbesigheid. Ngunibeeste sorg byvoorbeeld vir goeie bemesting in die wingerd. Die Cornerstone-projek help werkers om hul eie huise te bekom en finansier naskoolse onderrig.
show less
Information
Author | Media24 Leefstyl |
Organization | Media24 Leefstyl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company