Contacts
Info
AGENDA Seepkisdebatte is 'n nuwe inisiatief om jou in die midde van die groot debatte van ons tyd te plaas, soos gevoer deur kundige sprekers. Hierdie maandelikse podsending neem jou...
show more
AGENDA Seepkisdebatte is 'n nuwe inisiatief om jou in die midde van die groot debatte van ons tyd te plaas, soos gevoer deur kundige sprekers. Hierdie maandelikse podsending neem jou tot in die hart van die kwessies wat saak maak, in die geselskap van ons land se skerpste denkers en opwindendste orators.
show less
AGENDA Debatte
AGENDA Debatte
12 NOV 2018 · In hierdie debat praat 'n span van die Universiteit van Pretoria en die Noordwes Universiteit teen twee spanne van die Universiteit van Pretoria oor die mosie "Belangrike regeringsbesluite behoort deur referendum geneem te word."
Hierdie opname is geneem tydens AGENDA se #DebatInPotch kompetisie finaal, gehou in September 2018.
25 OCT 2018 · Tydens hierdie debat bespreek die paneel of #FeiteWen of nie.
20 SEP 2018 · In die eerste van AGENDA se Seepkisdebatte oorweeg die sprekers of 'n marxistiese demokrasie beter is as 'n kapitalistiese diktatorskap?
AGENDA Seepkisdebatte is 'n nuwe inisiatief om jou in die midde van die groot debatte van ons tyd te plaas, soos gevoer deur kundige sprekers. Hierdie maandelikse podsending neem jou...
show more
AGENDA Seepkisdebatte is 'n nuwe inisiatief om jou in die midde van die groot debatte van ons tyd te plaas, soos gevoer deur kundige sprekers. Hierdie maandelikse podsending neem jou tot in die hart van die kwessies wat saak maak, in die geselskap van ons land se skerpste denkers en opwindendste orators.
show less
Information
Author | Podmedia |
Organization | Podmedia |
Categories | Society & Culture |
Website | - |
debat@agenda.net.za |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company