Info
Veg, vlug of vries – só reageer die menslike brein op gevaar. Die onsigbare vyand wat die wêreld op sy kop gekeer het, ontlok ook dié reaksie en die angsvlakke...
show more
Veg, vlug of vries – só reageer die menslike brein op gevaar. Die onsigbare vyand wat die wêreld op sy kop gekeer het, ontlok ook dié reaksie en die angsvlakke blyk die hoogte in te skiet. Maar sê Liizl Miller, 'n kliniese sielkundige van Pretoria, jy kán beheer neem oor jou angs en selfs iets goeds daarvan maak.
show less
24 MAR 2020 · Kleinsakeondernemings gaan waarskynlik die swaarste deur 'n langdurige Covid-19-pandemie getref word - maar dis juis die veerkragtigheid van entrepreneurs wat ondernemings kan red. Marnus Broodryk is 'n entrepreneur wat wyd gaan soek het na antwoorde.
23 MAR 2020 · Veg, vlug of vries – só reageer die menslike brein op gevaar. Die onsigbare vyand wat die wêreld op sy kop gekeer het, ontlok ook dié reaksie en die angsvlakke blyk die hoogte in te skiet. Maar sê Liizl Miller, 'n kliniese sielkundige van Pretoria, jy kán beheer neem oor jou angs en selfs iets goeds daarvan maak.
19 MAR 2020 · Miljoene rande aan inkomste is eensklaps uitgewis toe die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees weens Covid-19 gekanselleer is. Van in 'n hoekie sit en huil is daar nie sprake nie, sê die teaterdoyen Lizz Meiring, wat vorendag gekom het met die Huisteater-plan om KKNK-produksies dwarsoor die land aan te bied.
17 MAR 2020 · Paniekaankope, vuisgevegte oor toiletpapier en teleurstelling in wêreldleiers - Suid-Afrikaners van Amerika tot Rusland, Nederland tot Spanje sê Covid-19 is op almal se lippe. Kom saam op 'n blitsreis na 'n paar wêreldstede.
16 MAR 2020 · Wat as daar 'n siek mens in 'n minibustaxi klim? Wat as jy in 'n gebied bly waar daar meer as een Covid-19 geval is? En hoe gemaak met mense wat meer paniekerig as siek is? Dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die mediese vereniging van Suid-Afrika, sê hoewel die maatreëls wat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het, verwelkom word, is daar aspekte wat haper.
11 MAR 2020 · Die jongste gelukkigheidsindeks wys dat Suid-Afrikaners ondanks groot uitdagings oorwegend gelukkig is. Selfs die aankondiging van die eerste positiewe geval van die nuwe koronavirus kon die land nie onderkry nie. Prof. Talita Greyling, welstand-ekonoom verbonde aan die Universiteit van Johannesburg, wat dié indeks bedryf verduidelik.
Veg, vlug of vries – só reageer die menslike brein op gevaar. Die onsigbare vyand wat die wêreld op sy kop gekeer het, ontlok ook dié reaksie en die angsvlakke...
show more
Veg, vlug of vries – só reageer die menslike brein op gevaar. Die onsigbare vyand wat die wêreld op sy kop gekeer het, ontlok ook dié reaksie en die angsvlakke blyk die hoogte in te skiet. Maar sê Liizl Miller, 'n kliniese sielkundige van Pretoria, jy kán beheer neem oor jou angs en selfs iets goeds daarvan maak.
show less
Information
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company